fbpx

kompetisieS

Wen ’n deel van R100 000 vir jou skool

Van 1 Mei tot 15 September 2025 kan skole vir die Afrikaans 100 Skolekompetisie inskryf. Hierdie kreatiewe projek moedig skole aan om Afrikaans op innoverende en betekenisvolle maniere te vier.

Wen ʼn geskenkbewys

Tik jou Afrikaanse woord hier en vertel ons hoekom dit jou gunstelingwoord is. Jy kan ook ʼn klankgreep of kort video instuur. Wen dalk ʼn geskenkbewys van R1 000 van Vellie Boutique met jou inskrywing!

Vier fees en wen R7 000

Beplan jy ’n groot makietie in jou provinsie, gemeenskap of kontrei om Afrikaans se eeufees as amptelike taal te vier? Stuur vir ons jou feesvieridee, en jy staan die kans om R7 000 te wen.