fbpx

Geluk liewe woord kompetisie

Tik jou Afrikaanse woord hier en vertel ons hoekom dit jou gunstelingwoord is. Jy kan ook ‘n klankgreep of kort video instuur. Wen dalk ʼn R1 000 geskenkbewys van Vellie Boutique met jou inskrywing!

Laai gerus jou klankgreep, foto of kort video hier op (maksimumgrootte 8MB) in een van die volgende formate: mp4, mp3, jpg, png, gif, bmp.

VEELS GELUK LIEWE

Rampatjaan

WEN KOEL PRYSE

Wens jou gunsteling- Afrikaanse woord geluk en vertel ons hoekom dit jou gunstelingwoord is. Jou inskrywing kan vir jou ook ʼn Afrikaans 100 ‘Sy kom van vêr’-T-hemp in die sak bring! Nog groot pryse en kompetisies in die pyplyn, kom loer gou weer in.

Raak betrokke

Raak betrokke en vier hierdie Afrikaanse mylpaal op jou, jou gemeenskap of jou organisasie se unieke manier.