fbpx

Koekiebeleid

Soos die meeste ander webwerwe, gebruik ons webwerf koekies om noodsaaklike funksies uit te voer soos om gebruikers toe te laat om te registreer en aangemeld te bly, asook om jou voorkeure te ‘onthou’. Dit help ons om ‘n konsekwente en doeltreffende ervaring te bied wanneer jy deur ons webwerf blaai, en stel ons ook in staat om ons webwerf te verbeter. Deur voort te gaan om op die webwerf te blaai, stem jy in tot ons gebruik van koekies.

‘n Webkoekie is ‘n klein datalêer wat webwerwe op ‘n gebruiker se rekenaar of toestel stoor wanneer die webwerf of toepassing in ‘n blaaier gelaai word.

Ons gebruik die volgende koekies:

Streng nodige koekies. Dit is koekies wat noodsaaklik is vir ons webwerf om basiese funksies te verrig. Dit sluit byvoorbeeld koekies in wat jou in staat stel om by veilige areas van ons webwerf aan te meld, ‘n inkopiemandjie te gebruik of van e-faktureringdienste gebruik te maak.

Analitiese/prestasiekoekies: Dit stel ons in staat om inligting in te samel oor hoe gebruikers met ons webwerf omgaan, insluitend hoe en hoeveel besoekers op ons webwerf kuier, sowel as ander analitiese data. Hierdie besonderhede help ons om die manier waarop ons webwerf funksioneer te verbeter.

Funksionaliteitkoekies: Dit word gebruik om voorkeure wat deur gebruikers gestel is, soos rekeningnaam, taal en ligging, te stoor.

Teikenkoekies: Dit word gestel deur betroubare derdeparty-netwerke om jou besoek aan ons webwerf, die bladsye wat jy besoek het en die skakels wat jy gevolg het, op te teken. Hierdie inligting kan gebruik word om jou gebruikerservaring te verbeter deur ons webwerf en die inhoud wat met jou gedeel word, meer relevant tot jou belangstellings te maak.

Neem kennis dat derde partye (insluitend, byvoorbeeld, advertensienetwerke en verskaffers van eksterne dienste soos webverkeeranalisedienste) koekies gebruik waaroor ons geen beheer het nie. Hierdie webkoekies is waarskynlik analitiese/prestasiekoekies of teikenkoekies.

Jy kan koekies blokkeer deur die verstelling op jou blaaier te verander wat jou toelaat om die stel van alle of sommige koekies te weier. As jy egter jou blaaierverstellings gebruik om alle koekies (insluitend noodsaaklike koekies) te blokkeer, kan jy dalk nie toegang tot die hele of dele van ons webwerf kry nie.