SA Akademie SA Akademie se merietebeurse vir honneursstudie in Afrikaans, Afrikaans en Nederlands, Afrikaanse Taalpraktyd of Afrikaanse Skryfkuns. Die SA Akademie vir Wetenskap en Kuns stel jaarliks ‘n bepertke aantal nagraadse merietebeurse beskikbaar vir honneursstudie in die vakrigting Afrikaans, Afrikaans en Neerlands, Afrikaanse Taalpraktyk, of Afrikaanse Skryfkuns by enige Suid-Afrikaanse universiteit. Met hierdie beurse wil die SA Akademie die studie van die Afrikaanse taal- en letterkunde en taalpraktyk bevorder.Vir meer inligting kontak melanie@akademie.co.zaOf gaan loer op https://cdn.prod.website-files.com/638efa1bbea3b03765963904/66debe5dbee8110cb1570886_SA_Akademie_Inligtingstuk_oor_Honneurs%202025.pdfKontak ons vir meer inligting: Naam Van Telefoonnommer E-posadres Nuusbrief Hiermee gee ek toestemming om die Afrikaans Amptelik 100 nuusbrief te ontvang. STUUR