
INNIBOS FEES




Top kunstenaars op die kuierverhoë te sien!
Die tafel is vanjaar gedek on na ‘n wye verskeidenheid kunsternaars te luister wat beslis iets vir elke smaak kan lewer.
Daar is drie kuierverhoë: die Nashua-verhoog reg oorkant die hoofverhoog, die kykNET-verhoog in die Bosmôl en die verhoog ins die Wingerd Kuiertuin.
Sangers wat deur die loop van die fees op die kuierverhoë gaan optree, is onder andere Cofee Snobs, Damian Beer, Janie Bay, Jan-Mattys en John Rock Prophet.
Al die vermaak op die kuierverhoë is by die hektoegang ingesluit. Die vollgedige kuierverhoogprogram is op www.innibos.co.za beskikbaar.
Hoe kan jy betrokke raak:
- Maak jou stalletjie deel van Innibos 2025 (besoek https://www.innibos.co.za/innibos-uitstallers-5/)
- Doen aansoek vir jou betrokkenheid by die Kuierverhoë, Tydelike betrekking of die Produksie vir 2025 (besoek https://www.innibos.co.za/aansoeke-2025/
- Koop n kaartjie en kom geniet die fees saam met ons.
Kontak ons vir meer inligting: