fbpx

Skryf 'n boodskap

Wens Afrikaans geluk en help ons om die grootste verjaarsdagkaartjie in menseheugenis te skep. Of jy jou nou in Alberton, Argentinië, Heidelberg of Helsinki bevind maak nie saak nie, tik jou verjaarsdagboodskap in die vorm hieronder en word deel van Afrikaans-geskiedenis.