fbpx

DANKIE

Jou inskrywing is suksesvol!

Raak betrokke

1 000 Afrikaanse organisasies, onderwysinstansies, gemeenskapsgroepe, besighede en individue wat Afrikaans se honderdjarige bestaan as amptelike taal vier, kan net feestelik wees!

Indien jy nog nie het nie, raak betrokke en vier hierdie Afrikaanse mylpaal op jou, jou gemeenskap of jou organisasie se unieke manier.